Successfully reported
+35

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers

  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers bied rustieke gastekamers op 'n plaas sowat 7 km buite Winterton. Die instansie is die ideale basis om besienswaardighede in die omtrek te sien.

Verblyf is beskikbaar in rugsakreisigerslosies, selfsorg-eenhede, 'n gesinskothuis en 'n gastehuis. Die rugsakreisigerskamers het elk 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo wat 'n gas wat tot 75 kg weeg kan vat, asook 'n aparte enkelbed vir 'n kind. Die 2 kleiner selfsorg-eenhede het elk slaapplek op 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Die gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en die gastehuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 8 volwassenes en 2 kinders.

Die eienaar se swembad is beskikbaar op warm somersdae.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alta C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne kuier! Ons het heerlik ontspan en William was regtig so behulpsaam met alles, hy is voorwaar 'n aanwins!
Jul 2025
Anina O
5.0
Rustige naweek. Baie lekker gebly, en rustige atmosfeer.
Mei 2025
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Affordable, clean and safe accommodation close to Winterton.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Juanet W
Saam met lewensmaat
5.0
Natuurskoon. Baie lekker gebly. Was net teleurgesteld dat die swembad nie beskikbaar was nie. Dit sou baie gehelp het met die spiere en sonbrand na di...
Sien meer
Nov 2024
Graham K
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut waarde vir geld. Alles was in orde, dankie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Drakensberg Bush Lodge and Backpackers het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe867149e51bc5863cabf0b84664d21b0c91b0bb6939cf66842edd07d39b97ac78630b489c24b9206a0a9880587e1aef42c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Drakensberg Bush Lodge Glen Gray Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.829055250086 29.467289215521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang