Successfully reported

Drakensberg Bush Lodge and Backpackers

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ontspanne kuier! Ons het heerlik ontspan en William was regtig so behulpsaam met alles, hy is voorwaar 'n aanwins!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustige naweek. Baie lekker gebly, en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emile
Drakensberg Bush Lodge and Backpackers
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is baie dankbaar jy het jou verblyf geniet. Ek hoop om jou in die toekoms weer te verwelkom by ons. Groete, Junita

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome stay. Affordable, clean and safe accommodation close to Winterton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Ontspannend! Baie lekker gebly! William is so behulpsaam met alles!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gasheer baie professioneel en gasvry. Al die nodige is daar. Dit is absoluut rustig, mens voel sommer tuis en ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Vriendelik, veilig, rustiek. Ja, dit was redelik gemaklik. Veilig en 'n vriendelike, behulpsame gasheer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2025

Idiaal en waarde vir geld. Ja, baie tevrede. Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mare S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Gemiddeld. Bietjie teleurgestel. Die stoep en braai area was nie skoongevee nie. Die braaier rakke was vuil. Agv die druiweprieel was daar heelwat bye wat gevaarlik is reg voor die ingang van die eenheid. Ons een kussing het ook nie 'n sloop opgehad nie. Daar was koffie, tee en suiker, maar geen melk nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hanna G
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2025

You get more of what you pay for. And fresh mountain air! Just what you need if you want an outdoor feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Veilig en weg van verkeer en lawaai. Lekker gebly. Rustige omgewing.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Drakensberg Bush Lodge, Glen Gray Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe867149e51bc5863cabf0b84664d21b0c91b0bb6939cf66842edd07d39b97ac78630b489c24b9206a0a9880587e1aef42c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Drakensberg Bush Lodge Glen Gray Farm 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -28.829055250086 29.467289215521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang