Successfully reported
+32

Berg en See

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Berg en See is 'n ruim selfsorg-eenheid op die boonste vlak, ideaal geleë in Kleinmond, naby 'n staproete en binne loopafstand van die hoofstrand en die hawe.

Die eenheid bied gemaklik slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.

Die een slaapkamer het 'n dubbelbed met see- en berguitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en twee enkelbeddens.

'n Slim-TV is beskikbaar, sowel as WiFi. Braaigeriewe is beskikbaar, en alle beddegoed en handdoeke is ingesluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Saryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Berg en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzQwNDIwLWZhMTUtNDA1OC04NzljLTE1ZTYzNmVkZWQyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 4 Sixth Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.343876 19.0271909
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang