Bergen Dam Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die kothuis nie elektrisiteit het nie en van gas, paraffienlampies en 'n donkie-geiser gebruik maak.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die balans moet betaal word wanneer gaste inklok. Daar is ongelukkig nie kredietkaartgeriewe op die perseel nie.
Troeteldiere is welkom en die eerste 2 troeteldiere bly gratis. Nog troeteldiere kan teen 'n fooi per dag geakkommodeer word.
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dis geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R43, Grashoek Farm, 20 km from Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang