Berghuisie | Klipkop 14
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilpkop 14, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Berghuisie | Klipkop 14 is in die oostelike deel van Pretoria geleë. Omring deur natuur en rustigheid, bied dit die ideale ontsnapping vir gaste wat wil ontspan voor of na 'n funksie, of bloot wil wegkom van die gewoel van die stadslewe.
Berghuisie bied 4 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer, 'n eetkamertafel met stoele, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom is gerieflik geleë naby verskeie gewilde troulokale, insluitend De La Mas Venue, Lavandou, Watercrest Venue, Simbali Venue, Rolling Waters, en Imperfect Perfections, wat dit 'n goeie keuse maak vir trougaste of gesinne wat saam reis.
Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Kilpkop 14, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilpkop 14, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang