Successfully reported
+36

Berry Bush Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Maud Road, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Berry Bush Guest Cottage is in Valhalla, Pretoria, 'n area bekend vir sy museums en ikoniese besienswaardighede waaronder die Swartkop Airforce Museum, Voortrekker Monument en die Groenkloof Natuurreservaat. Dit bied die ideale wegbreek aan diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n waaier, ten volle toegeruste kombuis en sitarea. Gratis, onbeperkte WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is ook ingesluit. Die eenheid het sy eie stoep, tuin, braai-area en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek, 'n kinderoppasdiens op versoek en 'n wasgoeddiens op die perseel.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit die Heartfelt-arena, perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk, begeleide staproetes en tennis in. Daar is ook 'n winkelsentrum 15 minute se ry ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Francis F
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be visiting again. My stay was very nice, thanks. Will definitely be staying there again. Very happy and also there are...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
John L
5.0
‘n Tuiste weg van jou woning af! Baie netjiese verblyf en het meer ruimte as wat ek verwag het en het in al my behoeftes voldoen. Die ontvangs en tots...
Sien meer
Aug 2024
Hannes P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese verblyf. Was ideaal vir my doel. Die ligging was perfek vir die doel van my besoek aan Pretoria. Die ontvangs by ons aankoms was baie vr...
Sien meer
Mei 2024
Marietjie V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie oulike plek heel gerieflik ingerig. Baie oulike plek netjies en gerieflik.
Jan 2024
Martie B
Gesin met tieners
4.8
Baie aangenaam. Naby baie besienswaardighede. Die verblyf was aangenaam en die diens puik.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette M Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 94 Maud Road, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Berry Bush Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Maud Road, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260288b6b4d47baf755d1766f4efc63c4a170de2b7bc678ea887a47b5b8e08d4b423cba56fe3f8e76a9b4a543f96708534ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang