Bergsig Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergsig Gastehuis is in die hartjie van die Waterberge geleë, net 100 km vanaf die gewoel van die stadslewe. Die gastehuis word omring deur die pragtige bosveld en sy aanloklike atmosfeer verseker 'n onvergeetlike verblyf. Die verblyf bied 4 privaat selfsorg-eenhede wat 'n ontspanne vakansie-ervaring pasgemaak is.
Elke eenheid bestaan uit die hoofslaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n ruim stoep. Eenheid 1 het 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed, met plek vir 5 gaste. Eenheid 2 het 'n dubbelbed, met slaapplek vir 2 gaste. Spandeer die aand om te ontspan in die sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Eenheid 3 en 4 bied albei kombuisies. Gaste kan 'n lekker middag braai om die veldervaring te voltooi.
Een van die eenhede het toegang tot 'n swembad met 'n boma, braai en buitestort. Die verblyf is troeteldiervriendelik en maak slegs vir klein en mediumgrootte honde voorsiening.
Die omliggende area het verskeie doendinge vir diegene wat op soek is na 'n avontuur.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bergsig Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang