Successfully reported

Bergsig Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bev B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige natuurskoon verblyf - beslis aanbeveel. Ons het absoluut wonderlike verblyf by Bergsig Verblyf gehad! Van die oomblik wat ons aangekom het, is ons met die hartlike en vriendelike ontvangs van ons gasvrou, Karin, begroet (so ook het Karin voor ons aankoms met ons in kontak gewees met WiFi-kodes, aankomstye bevestig, ens.). Karin het ons boonop tegemoet gekom gedurende ons aandverblyf met addisionele spasie, omdat ons ons kleindogter saamgeneem het. Beide die kamers was ruim, vlekkeloos skoon en pragtig versier. Die bed was so gemaklik, ons kon nie anders as om lekker te slaap nie. Karin se man, De Wet, het vinnig vir ons 'n braai gebring toe ons aandui ons wil graag die aand braai. Die geriewe was fantasties, en die tuin is asemrowend mooi en groen en lekker groot — dit was heerlik om die middag daar deur te bring en te braai. Die ligging was ook uitstekend — naby aan die pad, maar tog weggesteek in 'n rustige sy paadjie, wat dit maklik maak om te ontspan en die rustigheid te geniet. Ons was vreeslik beïndruk met die klein deurdagte aanrakinge, soos die komplimentêre koffie en tee, vars geplukte blommetjies in vasies in die kamers, en Paas-eiers op die bed. Elke detail voel noukeurig beplan om ’n uitstaande ervaring te verseker. Ons kan nie hierdie plek genoeg aanbeveel nie! Of jy hier is vir besigheid of ontspanning, vir een aand of vir 'n paar — dit is die perfekte plek om te ontspan en te herlaai. Ons sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

I would give Bergsig Guesthouse 20 out of 10 if that was possible. What a gem we found. Our stay was excellent. The host is wonderful and caring. Bergsig Guesthouse was a tranquil place to stay. Can't wait to go back. The gardens and property are exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful, relaxed and welcoming. Karen was an amazing host and made us feel so welcome. Gardens are beautiful with a lovely pool. Rooms very clean and neat. Would definitely recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Vinnig. Ons het letterlik net oorgeslaap. Die tweespoor grondpaadjie na die hoofingang was onverwags, maar die VW Polo het daarmee gecope.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Bergsig gastehuis is nie net 'n oorslaapplek nie, 'n mens wil daar rus! Fantastiese stil en veilige omgewing. Die eenheid is goed toegerus, netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Pragtig, stil en rustig - gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en gou tuis laat voel. Van die oomblik wat ons by die perseel ingery het, het dit gevoel asof ons in die paradys is. Die tuin veral is werklik besonders - baie goed versorg. Die interieur is ook met sorg gedoen. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bergsig Gastehuis
Baie dankie vir die mooi "review". Julle was ook pragtige gaste en is altyd weer welkom hierby ons!

Jonathan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Als is perfek by Bergsig. Dit is baie lekker daar, maar nou moet ek weer teruggaan omdat dit so lekker was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bergsig Gastehuis
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Nou moet ek darem ook se julle was lekker gaste.

Bronwyn M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Comfortable, peaceful and has all you need for a short breakaway. The host was exceptionally good and communicated a lot. There was a personal touch to the room. It has everything you may need and is based just outside of the hustle and bustle of town and is close to a couple of restaurants. Very peaceful and power is available during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Vreedsaam, netjies en veilig. Skoon, netjiese eenheid en sentraal geleë in 'n baie rustige omgewing in die hartjie van die bosveld. Pragtige tuin en baie lekker weer hierdie tyd van die jaar. Karen is baie vriendelik en het ook eetplekkies aanbeveel wat naby geleë is. Sal verseker weer Bergsig besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bfe3121b4fb2a9e17c00a589b4615af47cdfd2ed91977997c9964fa1cff6471ffbad279f059521bff64bfa2656b762fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Bospoort Plot 36 Intaba-Indle Wilderness Estate 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.868298467475 28.286194056272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang