Bergsig Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergsig Gastehuis is in die hartjie van die Waterberge geleë, 100 km van die stad se geraas af. Die gastehuis is omring deur die beeldskone bosveld en die aanloklike atmosfeer verseker dat gaste heerlik sal bly. Verblyf is beskikbaar in 2 privaat, selfsorgeenhede wat 'n ontspanne vakansie verseker.
Elke eenheid het 'n hoofslaapkamer, badkamer, kombuis en 'n ruim veranda. Eenheid 1 het 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed met slaapplek vir 5 gaste. Eenheid 2 het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 gaste. Eenheid 3 en 4 het elk 'n kombuisie. Geniet die aandjie in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale. In die middag kan julle 'n heerlike braai hou om die bosveld-ervaring behoorlik te volmaak. Een van die eenhede het toegang tot die swembad met 'n boma, braai en buitestort.
Die gastehuis is troeteldiervriendelik slegs klein en medium honde word toegelaat. Daar is heelwat doendinge in die omgewing vir diegene wat op soek is na 'n avontuur.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bergsig Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bospoort Plot 36, Intaba-Indle Wilderness Estate, Bela-bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang