Successfully reported
+49

Bet-El Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Du Toit Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bet-El is 'n pragtige en gerieflike gastehuis geleë in 'n stil woonbuurt in Upington. Die gastehuis bied gerieflike kamers vir gesinne, paartjies of sakereisigers.

Verblyf bestaan uit 1 Dubbelkamer, 1 Gesinskamer en 1 Tweelingkamer. Die dubbelkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die gesinskamer is geskik vir 5 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n dagbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit is ook toegerus met 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Driepersoonskamer is geskik vir 3 gaste en is toegerus met 3 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin W
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Baie netjies. Net wat ons nodig gehad het! Verblyf was baie lekker. Alles netjies en gerieflik. Sal definitief weer daar oornag.
Sep 2025
Wilma V
Saam met lewensmaat
5.0
Hartsmense. Baie lekker gebly. Smaakvol en gasvrou duisend.
Aug 2025
Nelmarie K
Gesin met tieners
5.0
Rustige, netjiese, vriendelike en skoon atmosfeer. Die ontvangs was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons het heerlik gekuier en baie...
Sien meer
Jul 2025
Wickus V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi gedekoreerde akkommodasie, warm atmosfeer. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons het baie lekker in julle pragtige plek g...
Sien meer
Mei 2025
Anna-marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Outydse nostalgie. Gasvryheid. Silwerskoon wit lakens. Lekker stort. Sou graag net lekkerder koffie wou drink.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Du Toit Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bet-El Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Du Toit Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang