Successfully reported

Big Bay Beach

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Natali M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Alles-in-een bederf wegbreekbestemming! Die kompleks is baie gerieflik geleë naby die strand, wat sommer loopafstand is. Dit is veilig en daar is 'n gerieflike en veilige speelplek vir die kinders in die kompleks. Die woonstel is so goed toegerus met letterlik alles wat 'n mens moontlik sou nodig hê om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin met kinders. Die gasheer is ook baie vriendelik en gaan uit haar pad uit om te verseker dat hierdie 'n sorgvrye, gerieflike wegbreekbestemming is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Freaking fantastic. Modern, neat and very secure, beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Kon aangenamer gewees het - koue binnekant het ons onkant gevang! Eenheid baie goed uitgelee en netjies gemeubileer. Veilige omgewing, rustig en stil. Probleempies wat ons ondervind het en wat ons aan eienaar, Daniella, uitgewys het: 1. Van die kombuiskaste het nie goed oopgemaak a.g.v. drukmeganismes wat foutief was. 2. Die eenheid is vreeslik koud en daar was geen verwarmer/warmkombers of enige ekstra komberse beskikbaar nie - dus het ons erg koud geslaap. Dit sou baie aangenamer gewees het indien ekstra verwarming beskikbaar was. 3. Stort uitlaat is geblok en water vloei bitter stadig uit - wat veroorsaak dat die watertrog waarin jy staan, volloop en ongemaklik is om af te droog. 4. Geen DStv was beskikbaar - streaming sou makliker gewees het indien dit wel daar sou gewees het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daniella Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 495
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Big Bay Beach Club, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8c90b672d301ad15c4208f8285bc3a759596e5eb4c2f90a5aa4449ff7588f0eebd8f3ff8c13df2101fe8227323eebd72b92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 171 Big Bay Beach Club Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785759381419 18.45617645501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang