Big Blue House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere is deur die jaar welkom en teen geen ekstra koste nie.
Reëlings kan getref word vir 'n huisskoonmaker. Ons sal 'n huisskoonmaker reël wat die huis ken.
Die eiendom is omhein en troeteldiere word in die huis toegelaat. Honde van alle soorte is welkom aangesien die eiendom omhein is.
Geen eksotiese troeteldiere word toegelaat nie, bv. Slange
Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe van binne die motorhuis en van buite af bereik word.
Geen rook in die huis nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 20%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 477 Chestnut Place, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang