Bij De Graaff
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bij De Graaff bied gemaklike selfsorgverblyf in die rustige voorstad Perdehoef in Graaff-Reinet, ideaal vir oornaggaste en Karoo-reisigers wat op soek is na rus en vrede. Die eiendom is geleë in 'n stil area aan die rand van die dorp, naby Camdeboo Nasionale Park, en net 'n kort rit vanaf plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 3 privaat eenhede, elk met sy eie ingang. Elke eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het ook 'n kombuisie toegerus met 'n yskas of 'n yskas-vrieskas, induksie-kookplaat, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, lugbraaier en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi. Verder kan gaste ontspan in die privaat patio met sitplek en braaigeriewe beskikbaar by elke eenheid. Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janika Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Bij De Graaff het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang