Biki-Biki Gasteverblyf
Beskrywing
Bly-n-Biki bied 'n driekwartbed, 'n gemaklike stoel, 'n plafonwaaier, 'n privaat ingang en veilige parkering. Hierdie eenheid deel 'n moderne badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet met Dut-n-Biki. Bykomende geriewe sluit in 'n ketel, mikrogolfoond, yskas, lugbraaier en 'n werkspasie. Die kamer is ideaal vir reisigers wat basiese, bekostigbare akkommodasie vir 'n kort verblyf soek. Ons verwelkom ook gaste wat gedurende die week in die stad en omliggende gebiede werk, maar verkies om naweke tuis deur te bring. Hierdie eenheid is ook geskik vir studente. Die eiendom is nie geskik vir rokers nie en is 'n rookvrye sone.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tee- en koffiemaakgeriewe en ontbytgraan
Huisreëls
Rook is verbode op die perseel. Daar is geen rookhoekie op die perseel nie.
Let asseblief daarop dat Biki-Biki 'n rookvrye eiendom is en die hele perseel rookvry is.
Die eenhede word daagliks skoongemaak van Maandae tot Vrydae. Op Saterdae en Sondae word slegs skottelgoed gewas.
Die ligte, waaiers, selfoonlaaiers, skootrekenaars, TV, WiFi, yskas en mikrogolfoond kan tydens beurtkrag gebruik word.
Daar is ook 'n watertenk.
Die ketel kan nie gebruik word nie, maar kookwater kan op versoek in 'n fles voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dut-n-Biki het 'n driekwartbed, kroegyskassie, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, gemaklike sitarea, plafonwaaier en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet wat met Bly-'n-Biki gedeel word. Die werk/studeer area maak voorsiening vir gaste wat kursusse bywoon of wil studeer. Die kamer het ook 'n privaat ingang en parkeerplek vir 1 voertuig. Gratis Wi-Fi is beskikbaar. Ons verwelkom graag gaste wat in die stad en omgewing werk deur die week en verkies om naweke tuis te spandeer. Die verblyf is ook geskik vir studente. Biki-Biki gasteverblyf is nie rokersvriendelik nie, die hele perseel is n rookvrye area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tee- en koffiemaakgeriewe en ontbytgraan
Huisreëls
Rook is verbode op die perseel. Daar is geen rookhoekie op die perseel nie.
Let asseblief daarop dat Biki-Biki 'n rookvrye eiendom is en die hele perseel rookvry is.
Die eenhede word daagliks skoongemaak van Maandae tot Vrydae. Op Saterdae en Sondae word slegs skottelgoed gewas.
Die ligte, waaiers, selfoonlaaiers, skootrekenaars, TV, WiFi, yskas en mikrogolfoond kan tydens beurtkrag gebruik word.
Daar is ook 'n watertenk.
Die ketel kan nie gebruik word nie, maar kookwater kan op versoek in 'n fles voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rus-n-Biki bied 'n ruim gastekamer met 'n Koningin grootte bed. Die en-suite badkamer het 'n heerlike groot stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n eetarea/werkarea, yskas/vrieskas, lugbraaier, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. TV (eie subskripsie) en Wi-Fi is beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang en daar is een onderdakparkeerplek. Een kampmatras is op versoek beskikbaar vir n kind tussen 12 en 17 jaar. Bring eie beddegoed en kussing. Ons verwelkom graag gaste wat deur die week in die stad en omgewing werk maar verkies om naweke tuis te spandeer. Die eenheid is ook geskik vir studenteverblyf. Biki-Biki gasteverblyf is nie rokers vriendelik nie. Die hele perseel is n rookvrye area.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tee- en koffiemaakgeriewe en ontbytgraan
Huisreëls
Rook is verbode op die perseel. Daar is geen rookhoekie op die perseel nie.
Let asseblief daarop dat Biki-Biki 'n rookvrye eiendom is en die hele perseel rookvry is.
Die eenhede word daagliks skoongemaak van Maandae tot Vrydae. Op Saterdae en Sondae word slegs skottelgoed gewas.
Die ligte, waaiers, selfoonlaaiers, skootrekenaars, TV, WiFi, yskas en mikrogolfoond kan tydens beurtkrag gebruik word.
Daar is ook 'n watertenk.
Die ketel kan nie gebruik word nie, maar kookwater kan op versoek in 'n fles voorsien word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang