Biki-Biki Gasteverblyf
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R345 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Biki-Biki Gasteverblyf is in die voorstad Wierda Park, Centurion, geleë.
Verblyf word in 3 aparte eenhede aangebied, wat ook saam bespreek kan word.
Rus-n-Biki beskik oor 'n ruim gastekamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer sluit 'n eetarea, bank, leunstoel, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Slim-TV (met sy eie subskripsie) en WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang, en gaste het toegang tot veilige parkering.
'n Opsionele kampmatras met beddegoed is beskikbaar vir een kind (12-17 jaar oud) wat met ouers deel.
Bly-n-Biki en Dut-n-Biki het elk 'n privaat ingang, 'n driekwartbed, yskas, lugbraaier, ketel en mikrogolfoond. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet en stort. Dut-n-Biki beskik ook oor 'n slim-TV (met sy eie subskripsie), en beide eenhede het WiFi. Slegs een persoon per eenheid word toegelaat.
Biki-Biki Gasteverblyf verwelkom professionele persone wat in die stad en omliggende gebiede werk en verkies om naweke tuis deur te bring. Die eenhede is ook geskik vir gaste wat kursusse bywoon en 'n werkruimte benodig. Studenteverblyf is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Biki-Biki Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang