Successfully reported

Binks@Sea

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die grasperk aan die seekant word gedeel met die huis langsaan. Bly asseblief aan jou kant van die grasperk om die privaatheid van die ander gaste te respekteer.

Parkeerplek is beskikbaar vir 'n boot.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geslote kaste is vir persoonlike items van die eienaars.

Rook is nie binne die eiendom toegelaat nie.

Los asseblief die huis netjies: maak seker dat daar geen vuil skottelgoed in die wasbak is nie, laat die skottelgoedwasser loop nadat dit gepak is, en plaas alle afval in die asblikke.

Ry asseblief stadig in die landgoed en wees bedag op kinders, honde en bejaarde voetgangers.

Bly binne die geel lyne wanneer u enige plek in die landgoed parkeer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 780
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 780
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Duinepark, Unit 1015, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f62ca32dd41f5b7b77a64b8a23db99196b37538d0af2c1f9f3fa75849f27787a26af78ed39ff683d20351ecc9eef7e041e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 5) 70 Duinepark Unit 1015 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.391983382876 20.863142389035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang