Successfully reported
+61

Birch Tree Cottage

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birch Tree B&B is 'n huislike B&B in Olivedale in Randburg wat skoon en gasvrye verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers bied.

Ons gastehuis het 4 gemaklike slaapkamers en 1 selfsorg-eenheid wat slaapplek vi 8 gaste het. Die slaapkamers is almal privaat en het en suite-badkamers. Geriewe sluit 'n elektroniese kluis, platskerm-TV, DStv, Netflix, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, veilige parkeerplek van die straat af, 'n gemeenskaplike leefarea, 'n patio en 'n swembad vir al die gaste in. Daar is gratis WiFi. Toere en vervoer kan op versoek gereël word.

Birch Tree Cottage is loopafstand van Olivedale Kliniek en net 'n paar minute van die Ticketpro Dome, Northgate Inkopiesentrum, Fourways Mall, Randburg, Kya Sands, Northriding, Northlands Deco Park, en Monte Casino, Sokkerstad, Sandton City, Strijdom Park, die leeupark, Maropeng en nog meer besienswaardighede af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jacolene K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, rustige en lekker atmosfeer. Baie lekker. Vriendelike span het ons dadelik verwelkom en tuis laat voel.
Aug 2025
Andrea D
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Excellent, staff were amazing and our stay was just wonderful. Highly recommend. Will definitely book again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Marinda H
5.0
Pragtige, rustige, veilige verblyf 'n klipgooi vanaf Montecasino onder andere. Esther is the most charming hostess. Thank you all for y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ashley T
5.0
Fantasties, ontspannend, pragtige tuin, heerlike kuier plek. Ek, my man en my ouers het baie lekker gebly, hulle het ons baie welkom laat voel. Die pl...
Sien meer
Jul 2025
Euodia R
Besigheidsreis
5.0
Super vriendelik, netjies, goed geleë. Baie vriendelike personeel. Hulle gaan regtig uit hulle pad om mense tegemoet te kom.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Emil Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
  • Gaste dink Birch Tree Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Christo Avenue, Olivedale, Randburg, 2158, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGI2NzI5LTYwNDAtNGNjMi1iN2U4LWU3N2E1MDg4Zjk1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 20 Christo Avenue Olivedale 2158 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.053170859151 27.975908070803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang