Successfully reported

Birkenhead House at Kite Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito sal binne 10 dae terugbetaal word nadat eienaars dit deurgegaan het, via EFT-deposito in die gas se bankrekening.
'n Eenmalige skoonmaakdiens per week is by die tariewe ingesluit, maar addisionele skoonmaak kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste per dag.
Dit sluit die omruil van linne en 2 bondels wasgoed in.
Strykwerk sal 'n ekstra koste wees.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Meubels en sagte meubels mag nie uit die huis verwyder word nie.
Badhanddoeke mag slegs binne gebruik word en nie as swemhanddoeke nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Birkenhead Road, Waves Edge, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b36547cfe63062e4598537afa013853e6504efec1df38fc533b0ab879b25ef8b8dbd8561cf54c9cb5090a917e93d03afe2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Birkenhead Road Waves Edge, Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.825181329084 18.480841219425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang