Birkhall Estates Homestead
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere wat hulself goed gedra word toegelaat.
Let asb. dat die onderste gedeelte van die tuin deur 'n kniehoogte elektriese heining geskei word en af en toe as 'n lamkwekery vir pasgebore lammers en hul moeders gebruik word om te wei. Groot honde moenie oor die heining spring en die lammers pla nie.
Daar is 'n grondpad van 2,5 km wat na die verblyf lei. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel, maar die pad is geskik vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: D149 Lynton Farm, Birkhall Estates, Oribi Gorge, 4243, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang