Successfully reported
+29

Bishops View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Quaterdeck Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bishops View is 'n moderne selfsorg-villa ideaal vir 'n gesinswegbreek en is in die hartjie van Kalkbaai, 'n bedrywige vissersdorpie op Valsbaai se kus, geleë.

Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n moderne kombuis wat met 'n stoof, oond, konveksie-mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die eetarea waar gaste rondom die etenstafel vir 8 kan aansit en daar is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gaste kan 'n pragtige uitsig van hier af geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdak-houtdek en buitemeubels, asook 'n swembad. Die verblyf is naby die Dalebrook-getypoel, Kalkbaai se strand, die hawe en bekende restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 1 Quaterdeck Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bishops View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Quaterdeck Road, Kalk Bay, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa460dbe967fde31167071ff9d05c37dc239ac019bc4a3536c59cbec0f862ce7f98c62c76ff2fd10706292a18d91c572f806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1 Quaterdeck Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.124896137416 18.449518760119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang