B&J Beach Home
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java Avenue, 25 Granada, Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
B&J Beach Home is 'n pragtig gemeubileerde selfsorghuis wat in die veilige Granada-kompleks in die Big Bay Beach Club geleë is. Dit is 'n plek om te rus, te ontspan en te herlaai terwyl jy die manjifieke, onbelemmerde uitsigte oor die see, Tafelberg en Robbeneiland geniet.
Dié huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en 'n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n omheinde balkon met 'n etenstafel en stoele.
Die veilige kompleks is 'n plek vir die hele gesin om te geniet met tennisbane, 'n groot swembad, muurbalbane en 'n putt putt-baan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brendan John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Java Avenue, 25 Granada, Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink B&J Beach Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java Avenue, 25 Granada, Big Bay Beach Club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang