Blaauwberg Beach Hotel
- Kapasiteit: 276 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 106 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blaauwberg Beach Hotel is in die ikoniese Bloubergstrand oorkant die pad van die strandfront geleë. Die hotel bied panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.
Verblyf by Blaauwberg Beach Hotel bestaan uit 8 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf koninggrootte- óf enkelbeddens ingerig is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis in die kamer, skootrekenaarwerkstasie, internasionale proppunte, komplimentêre toiletware, badjas en pantoffels, komplimentêre WiFi en 'n platskerm-TV met DStv-kanale in.
Die hotel bied die Waves Restaurant, met sy oopplan-vertoonkombuis en 'n houtvuurpizza-oond, wat 'n Italiaans-geïnspireerde spyskaart met vars plaaslik verkrygde seekos en bestanddele gebruik. Gaste kan die hotel se swembad wat oor Bloubergstrandstrand uitkyk asook 2 addisionele swembaddens vir kinders geniet.
Die hotel is ook stapafstand vanaf die plaaslike restaurante en eetplekke, kroeë en vermaakareas rondom en in Bloubergstrand en Grootbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shanice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 106 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blaauwberg Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 276 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 106 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang