Bloemenzee Boutique B&B
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Ryger Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Bloemenzee Boutique B&B is 'n stylvolle B&B tussen die Hottentots-Hollandberge en die Atlantiese Oseaan in Gordonsbaai. Die gastehuis spog met 2 buite-swembaddens en 'n sonterras.
Verblyf by Bloemenzee Boutique B&B bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad; sommige van die kamers het 'n see-uitsig. Elke kamer het ook lugversorging, 'n sitarea, 'n lessenaar en 'n koffiemasjien. 
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer-buffetstyl bedien, en 'n heerlike 3-gang-aandete kan deur die sjef gereël word. Die gastehuis bied ook 'n sosiale sitarea, 'n swembad en parkeerplek van die straat af vir voertuie. 
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lidwien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 34 Ryger Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloemenzee Boutique B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 34 Ryger Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang