Successfully reported

Bloemenzee Boutique B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese plek met fantastiese mense. Bloemenzee en sy mense is net fantasties! Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die kamer was gerieflik en silwerskoon en die ontbyt was prima! Julle sien ons beslis gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidwien
Bloemenzee Boutique B&B
Thank you so much, it was a great pleasure to host you and looking forward to welcoming you again. Warm regards from a sunny Gordons Bay.

Isabel P
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly. Die gasheer het ons gemaklik en tuis laat voel. Baie, baie dankie. Goeie ligging. Gemaklike kamers. Uitmuntende restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Perfect. Such a neat place, really enjoyable stay. Best ever breakfast. Gasvrou so vriendelik. Veilige parkering. Alles skoon en netjies. Sal volgende keer langer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolf K
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Home away from home. Highly recommended. The hospitality was outstanding and the food excellent. Just a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lidwien
Bloemenzee Boutique B&B
Dear Rolf, thank you so much and we are looking forward to welcome you again. Regards from a Sunny Gordons Bay. Lidwien

Gullaume O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie aangenaam en rustig. Dit was werklik 'n puik 3 dae wat ons hier deurgebring het! Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en aanmgenaam en behulpsaam. Bloemnzee is 'n pragtige ou huis wat uiters smaakvol ingerig is. Die geriewe is uitstekend, silwerskoon en dit was net 'n plesier om daar te rus en die omgewing te geniet. Ons sal dit sonder voorbehoud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lidwien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Ryger Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7495833ddb4eb7f3c420ffe875b6365c1f38aa37f0e5feeffe40b7182e412771743946a7ca1a580559ee0c48466f42e44cf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 34 Ryger Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1568306 18.8770972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang