Successfully reported

Blougans 3

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die aandag aan detail en bederf tydens ons verblyf was fantasties. Ek en my vrou het heerlik gebly. Susan is 'n uitmuntende gasvrou. As ek 'n punt uit 10 moet gee, dan is dit 200 uit 10. Sy het ons Bella Woef vreeslik bederf met kos en snoepery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Julle was sulke bedagsame gaste en Bella was stroopsoet. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Ineke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

6 ster verblyf en bederf! Hierdie was "next level" verblyf en bederf. Soveel snackies en bederfies wat so waardeer was. Die eenheid is aan die eienaars se huis, maar skep wel genoeg privaatheid. Plek is so goed ingerig en daar is aan absoluut alles en nog meer gedink om ons gemaklik te maak. Ons kon met die teleskoop die walvisse mooi van nader bekyk - heerlike bonus om hulle te sien speel en spring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Baie dankie vir die mooi woorde. Was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Luane J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Luuks en gemaklik. Ontvangs baie vriendelik. Die verblyf is pragtig en luuks. Hulle het eetgoed en heerlike koffie gegee. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Dit was pure plesier om sulke gemaklike gaste te bederf.

Charles H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was onvergeetlik en ver te kort! Sal definitief weer daar bly! If we could give it a 10/10 we would! The view is spectacular and the hospitality from the hosts is not something we've experienced at any place before - next level! They are kind, responsive and go the extra mile to ensure you have a relaxing stay. This hidden gem is a must for anyone looking for accommodation in Gansbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Dit was 'n groot plesier om julle hier te ontvang en te bederf. Julle is as altyd welkom terug.

Henk & Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastiese blyplek met baie bederf. Dit is die mooiste blyplekkie en baie ruim. Alles is smaakvol en die gasvrou en gasheer het ongelooflik baie moeite gedoen en my en my man so bederf met lekker eetgoed. Regtig waarde vir geld en sal vir seker weer daar tuisgaan. Alles wat jy nodig het en nog veel meer. Bederf, bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Bedagsame gaste en dit was 'n groot plesier om julle te bederf.

Juan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese plekkie met uitstekende diens! Ons het vir een aand oorgebly by Blougans 3 en dit was absoluut wonderlik! Die kamer en atmosfeer was alles wat ons verwag het en meer. Die eienaars is uitstekend en het ons baie welkom laat voel van begin tot einde. Ek sal Blougans 3 sonder twyfel aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Baie dankie!

Lorenzo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was baie baie lekker. En ons was voorbereid met als. Ek en my vrou het 'n wonderlike tyd gehad. Kan nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Baie dankie vir die mooi woorde. Julle sal altyd baie welkom wees hier.

Tania K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome. Dit was verskriklik lekker gewees, Thys en Susan is vriendelike mense en het ons so bederf met 'n lekker koffie en treats, self laat aand 'n nagereg gebring. Alles is pragtig in die huis en die view is amazing. Ons gaan beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Blougans 3
Dit was 'n groot plesier om Tania en Riaan te ontvang en te bederf. Hulle was baie goeie gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47af2bbe4f5ccd991a97714af6fb1b61495e118da16223c22f819398854d2698ab35613454cfe3a24d592fe8e5d198d56474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Blougans street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.571020496153 19.35137938948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang