Successfully reported
+24

Blue Largo 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blue Largo 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Westbrook, oorkant die strand en net 10 km suid van Ballito.

Hierdie ruim woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 5 jaar en het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaaparea met 'n dubbelslaapbank in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea, -kombuis en -sitarea het lugversorging. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Langs die kombuis en die sitarea is daar 'n lessenaar. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitesitplek en see-uitsigte.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lizelle N
5.0
Hemels. Uitstekende verblyf! 'n Plekkie uit die hemel! Op die see. Slaapbank nodig vervanging.
Mrt 2025
Cheneah H
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste plek in Durban! Amazing plek, baie lekker gebly.
Nov 2024
Nicolette N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Die plek is 'n wenner perfekte ligging stil nie baie verkeer en rustig. Perfekte uitsig.
Feb 2024
Giuliana R
4.4
Wonderful view of the coastline from the balcony. Peaceful and quiet. Lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Stefan N
Gesin met klein kinders
4.4
Baie rustig en stil, die ideale plek om te rus. Baie lekker gebly. Enigste probleem is daar is nie genoeg braaiers vir almal nie, dis altyd besig en d...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Largo 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA419b2ea40b57b6bbc641747d6a72f35819f931ed2495c838acf2b5bebfd16c3492fb52b1790fc6614e6eb172c548b93e2160?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 39 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.588144553339 31.172791857742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang