Blue Largo 6
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R895 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Largo 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Westbrook, net oorkant die strand en 10 km suid van Ballito.
Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir altesaam 2 volwassenes en 2 kinders onder 5 op 'n slag en beskik oor 'n een en 'n halwe slaapkamer. Gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank in die sitkamer, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die hoofleefarea met lugversorging het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n lessenaar. 'n Slim-TV met Netflix is ook in die sitkamer beskikbaar en gaste het toegang tot gratis WiFi. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met buitesitplek en ongelooflike see-uitsigte.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe asook 'n veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 576
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Largo 6 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang