Blue Sky Mining Bed and Breakfast
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorgeenheid -Black Marlin vir 2/Great White vir 3
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleuteldeposito van R500 in kontant word met aankoms gehef en is met vertrek terugbetaalbaar.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Linne word elke derde dag van gaste se verblyf voorsien en die kamers word skoongemaak sodra gaste vertrek. Haste moet asb. help om die kamers skoon en badkamers higiënies te hou gedurende die duur van hul verblyf.
Ontbyt, middagete en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dit moet vooraf bestel word.
Die instansie is 'n gelisensieerde onderneming en het 'n kroeg op die perseel. Geen alkohol mag na die perseel gebring word nie. As jy by een van die selfsorg-eenhede bespreek, kan jy jou eie alkohol inbring.
Braai word voorsien vir gaste wat braaipakkies gekoop het.
Besoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël en hulle moet die lodge teen 21:30 ontruim.
Alkohol word nie op die perseel toegelaat nie aangesien daar 'n kroeg en restaurant op die perseel is.
Gaste in die selfsorgeenhede word toegelaat om hul eie alkohol in die grense van die eenhede te gebruik. Sodra gaste in gemeenskaplike areas is, moet alkohol by die kroeg gekoop word.
Braaipakkies kan teen 'n ekstra koste met die kombuis gereël word. Alle vure moet teen 20:30 geblus wees.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 80%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang