Successfully reported
+64

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Sky Mining Bed and Breakfast is in Warner Beach, Kwazulu-Natal geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede wat Amanzimtoti Bird Sanctuary, Splash Water World en Aliwal Shoal insluit. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid gastekamers en selfsorg-eenhede. Die gastekamers kan onderskeidelik 2, 4 of 5 gaste akkommodeer en het óf en suite-badkamers óf toegang tot gedeelde badkamers. Die selfsorgkamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV.

Blue Sky Mining BnB is 'n selfonderhoudende onderneming wat spog met sy eie waterbron en kragtoevoer.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Gaste is ook welkom om te swem in die rotspoel wat oor die see uitkyk. Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptogte, swem, visvang, fietsry, wildkyk, bergfietsry en tennis in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Godwin M
Gesin met klein kinders
5.0
Outstanding. Friendly staff always welcoming and the food was amazingly delicious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Rina V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig asemrowend. Eyes en diens uitsonderlik. Dis 'n rustige atmosfeer. Die kamer was gerieflik. 'n Ekstra kragprop in die badkamer of 'n spieel in d...
Sien meer
Mrt 2025
Ronel C
Besigheidsreis
5.0
Great value for money. I was pleasantly surprised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Danita V
Saam met vriende
5.0
Heerlike kos en kuier. Uitstekende waarde vir geld.
Des 2024
Chanine N
Saam met lewensmaat
5.0
Laid back surfer atmosphere. Loved it! Lovely place. Unbeatable sea view. The food is great. I will be going there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barrett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Sky Mining Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dowling Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca30229944a8b5ba28366b46e076e322b93edc74451145adbdf923a6a090b5f5fdf2a3c432218e33c2bb6fa1ea96c0d9de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 6 Dowling Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.085394705524 30.864385664463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang