Successfully reported

Blue Whale

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelike ontvangs sal volgende jaar met Nampo Kaap beslis weer daar oor. Baie vriendelike ontvangs sal volgende jaar met Nampo Kaap beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Dankie. Was aangenaam om jul hier te ontvang. Sien daarna uit om jul weer te sien.

Phoebe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie dankie vir die verblyf, dit was uitstekend. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Baie dankie. Jul is enige tyd welkom. Aangenaam gewees om jul te ontmoet.

Cornelia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Snoesige, tuis gevoel tipe kamer. Oulike kamer wat jou laat voel of jy tuis is. Alles wat ons nodig gehad het. Die tannie was verskriklik baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Baie dankie. Dit was so aangenaam om jul hier te huisves. Sien jul weer.

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Behalwe vir die parkering was dit 'n goeie verblyf. Ons was in kamer 1. Lekker gebly. Al is dit 'n lae misdaad area, is dit nie gerusstellend dat jou motor nie agter 'n toesluit hek is nie. Bekommernis vir 'n ou mens is dat die stortvloer by tye baie glad is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Renate H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en gemaklik. Ja, dankie. Aangenaam en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Dankie Marius. Sien uit na jou volgende besoek.

Sylvia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The best. Excellent. Can recommend anytime. Come back all the time. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Thank you, Sylvia. The pleasure was mine. Please visit again.

Wilma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The area is safe and peaceful. Unit was very clean and neat. We loved it. We thoroughly enjoyed our stay at Blue Whale. Great communication between the host and myself. Will definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Dankie, Wilma, vir die positiewe terugvoer. Daar is WiFi. Onthou om volgende keer te vra vir die kode.

Martie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam. Ons verblyf was maar kort, maar dit was regtig aangenaam. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer waarin ons moes gaan was nie beskikbaar omdat hulle verbeterings aangebring het. Ons is bederf met beter kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianese A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Comfortable, safe and relaxing. Host friendly and concerned about our comfort. Place so lovely and clean. Enjoyed my privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tersia
Blue Whale
Thanks, Dianese. You're always welcome.

Noleen A
Kort verblyf
2.6
Feb 2024

Baie lekker blyplek en skoon. Bogenoemde net voorstelle. Geen veilige parkering vir voertuie. 'n Hek sal help. Diefreling voor vensters sal help vir ventilasie (sodat ons die vensters kan oopmaak). Geen WiFi. Nie DStv.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Cinneraria Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp5qC0N0ZcX1tsuUgtonjA8XwgHEit2LJWKNmNe3wWXiwFXG5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 9 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.801970704817 20.050654790018
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang