Blue Crane Cottage at Langezandt
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig is rook nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swem- of strandhanddoeke saambring.
Partytjies en/of geleenthede word nie toegelaat nie.
Die eiendom is troeteldiervriendelik; troeteldiere word egter slegs toegelaat met vooraf goedkeuring van die eienaar. Slegs een klein tot mediumgrootte hond word toegelaat.
Gaste moet agter hul honde opruim en die spesiale vullisdromme op die perseel gebruik.
Motors word nie in die binnehof toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 3121 Sophia's Place, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang