BlueGum Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R2 425 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Blue Gum Cottage skuil in die hartjie van Beaufort-Wes en gerieflik geleë binne stapafstand van uitstekende restaurante, winkels en ander geriewe.
Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplekke en 'n TV.
Buite kan gaste maaltye in die buitelug geniet op die patio met buitemeubels wat oor die braai-area uitkyk. Vir gaste wat die area wil verken, is Beaufort-Wes Museum binne stapafstand, terwyl Karoo Nasionale Park 5,3 km ver is. Gaste kry veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ille Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 142
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink BlueGum Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang