Successfully reported
+12

BlueGum Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 425 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Blue Gum Cottage skuil in die hartjie van Beaufort-Wes en gerieflik geleë binne stapafstand van uitstekende restaurante, winkels en ander geriewe.

Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Langs die kombuis is 'n sitarea met gemaklike sitplekke en 'n TV.

Buite kan gaste maaltye in die buitelug geniet op die patio met buitemeubels wat oor die braai-area uitkyk. Vir gaste wat die area wil verken, is Beaufort-Wes Museum binne stapafstand, terwyl Karoo Nasionale Park 5,3 km ver is. Gaste kry veilige parkeerplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Marilize B
Saam met vriende
5.0
Ideale plek om oor te bly! Ons het ons verblyf in die Blue Gum Cottage met ons honde terdeë geniet! Dit is regtig 'n ideale plekkie wat troeteldier-vr...
Sien meer
Sep 2025
Jayson O
Besigheidsreis
5.0
Lovely house at good value. What a delightfully charming place! We enjoyed the house and the location, and it had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hester O
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, skoon en verwelkomend. Ons het heerlik gebly. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Die kothuis is pragtig smaakvol met 'n outydse sjarm...
Sien meer
Apr 2025
Charnique K
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Skoon en heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly.
Aug 2024
Illse D
2.8
Lekker geslaap. Die verblyf was goed. Ligging was 'n bekommernis en die eergerei en glase was nie behoorlik skoon nie. Ons kon nie braai nie, want roo...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ille Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 142

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlueGum Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 425
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 425
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 2 425
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba589c2e5fa10eb04484aadbbd480e60e663325f2c08c3c8cea97079efdbc2802225c444b6cf52174a6715f764193e43637e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 425 per nag, vir 7 mense 6 5 1 5 5 James Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.345599444969 22.5793468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang