Successfully reported

Bluewater Bay Cove

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.9
Angelique S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

I was unable to check in and tried making contact with you but no emails went through. Excellent. Customer service from the owner was exceptional. I will definitely return. Julie made our trip so convenient. Thank you for the hospitality. I will most definitely recommend this property and services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julie
Bluewater Bay Cove
Thank you for the nice review, Angelique. I sincerely appreciate it. I am just wondering where the top section comes in, that states I was unable to check in and tried making contact with you, but no emails went through. However, it was a pleasure having you.

Yvette S
Kort verblyf
2.2
Jan 2024

The house was not cleaned properly. The bedding was dirty, not like it seemed. It was unpleasant, a bad experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Stella J
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

My kuier by die Bluewater Bay Cove was baie lekker. Die gebied is baie rustig en die diens van die opsigter was uitsteekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienet M
Kort verblyf
1.4
Des 2023

A lot of money wasted. Very terrible. The place was very dirty and rats all over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mariana V
Kort verblyf
3.2
Feb 2020

Julie is baie vriendelik en behulpsaam. Dis waarvoor jy betaal.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Julie
Bluewater Bay Cove
Mariana, baie dankie. Rykste seëninge op jou pad vorentoe. Groete, Julie

Lushane B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Lieflike akkommodasie. Ons het 'n wonderlike week gehad, geen probleme ondervind nie. Julie was 'n oproep weg as ek navrae gehad het. 10/10 vir Julie se gasvryheid. Ek het waarlik waar klagtes nie. My kinders het die swembad en pooltafel geniet. Dis regtig a home away from home. Baie dankie vir alles, Julie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
Kort verblyf
3.0
Sep 2019

Praktiese verblyf. Toe ek by die huis aankom het ek die die nommer gebel wat die webtuiste vir my gestuur het. Die persoon wat geantwoord het was verbaas om van my te hoor. Ek was eers vir die volgende dag bespreek. Wat nie waar was nie omrede ek die e-pos by my gehad het van Bluewaterbay Cove af wat my aankoms bevestig het. Ek het die webtuiste gebel en die saak is uitgesorteer. Na al die geskarrel is daar 'n plek by 'n ander gastehuis ingerig, wat baie netjies was, maar ongelukkig na rook geruik het. Vir 'n nie-roker nie was dit nie te vinde nie. Maar met vensters oop en baie lugverfrissers was dit darem aanvaarbaar. Ek dink hierdie aspek moet op die advertensie sigbaar wees. Beddegoed en die bed deurtrek met nikotien is nie baie vars nie al is dit skoon. Die kamer is gediens en daarvoor was ek baie dankbaar. Versoeke is vinnig afgehandel, dit word baie waardeer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Neil O
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

Baie lekker gebly. Home away from home. Thanks Julie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward E
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2017

Plek is gerieflik maar ontbreek komplimentêre geriewe, soos strykyster, skoon swembad, handdoeke was op aanvraag. Slegs een toiletrolletjie, geen skoonmaakmiddels.Veilig, genoeg kamers en gerieflik. Asseblief dateer kombuis opwasbak op. Vuilis was nie verwyder in huis nie. Die huis was nie een keer skoongemaak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorato M
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2017

The house is very spacious. My friends and I enjoyed our stay at Bluewater Bay Cove, we enjoyed the swimming pool and the chill area. Julie the owner was very lovely and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Jeannette Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilKWNbkBThyXg1V4ejTVa6TnG8tfrAApXTFs5c6HhuT8xVZHUp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 11 5 1 4 19 Jeannette Avenue Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.85316 25.62587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang