Bo-den-See Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwaarsweg 260, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bo-den-See Cottage is 'n pragtige intieme toevlugsoord in Grootbrakrivier, ideaal vir 'n paartjie-wegbreek. Dit beskik oor 'n bekoorlike houtvuur-bubbelbad en is gerieflik geleë net 5-7 minute vanaf die naaste strand.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n knus sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n kaggel gemeubileer is.
Die skuifdeure maak oop op 'n dek met pragtige uitsigte oor die see, met braaigeriewe en 'n houtvuurde Kolkol-bubbelbad. Hierdie plek is perfek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n glas wyn teen sonsondergang te geniet, vergesel deur die strelende geluide van die branders en die asemrowende uitsigte oor die see en bos.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dwaarsweg 260, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Bo-den-See Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dwaarsweg 260, Grootbrak Rivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang