Beach Pebble
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2025 tot 30 Nov 2025.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis. Geen skoonmaakdiens is tydens vefblyf ingesluit nie, maar dienste kan gelewer word teen ekstra tarrief. Die skoonmaaktarief van R600 word gehef vir uitklok, vir skoonmaak van die eenheid en linne versorging.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis is streng verbode. U is welkom om sigarette in die tuin te rook, maar maak asseblief seker dat alle deure en vensters toe is om te verhoed dat rook die huis binnedring. Die rook van dagga is absoluut verbode op die perseel en word as 'n ernstige oortreding van die huisreëls beskou.
Geen besoekers word toegelaat nie, en slegs die aantal gaste wat 'n bespreking gemaak het, sal toegang tot die eiendom kry.
Gebruik asseblief elektrisiteit spaarsamig. Skakel ligte, verwarmers en TV af wanneer dit nie gebruik word nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Blaauwberg Road, Summerways, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang