Boho Oasis Kalk Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
-Geen partytjies nie
-Geen troeteldiere nie
-Geen rook binne die woonstel nie — rook word slegs op die balkon toegelaat
-Die woonstel is geleë in 'n klein blok van 5 eenhede en is op die boonste vlak (tweede verdieping) geleë, so daar is 'n paar trappe om te klim.
-Bykomende openbare parkering is beskikbaar by die stasieterrein oorkant die pad. Let asseblief daarop dat Kalkbaai baie nou paaie het, so parkeer so na as moontlik aan die randsteen.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Portofino, 90 Main road, Kalk Bay, 7990, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang