Successfully reported

Bokkomblommetjie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Marie T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig en fantastiese kuier gewees. Slaapplek was baie lekker en baie veilig agter hekke. Was rustig in die woonstel. Eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

I had such a wonderful stay. It was such a cute place. Safe parking, very nice host welcoming us and telling us about the town and what to do. Beautiful sunset and just serenity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelike diens en baie bekostigbaar en vriendelik. Baie lekker gebly, goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was 'n gemaklike, gerieflike groot woonstel. Niks tekort daar nie. Ons het baie lekker gebly. Veilig gevoel en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar bly. Ons dleepwa was ten alle tye toegesluit en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons was uitgerus en het lekker gebly. Ek en my verloofde het Bokkomblommetjie gekies oor hoe netjies dit op foto's gelyk het en hoe mooi dit is, en met die arrival het dit nie teleurgestel nie. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom! Baie dankie aan die vriendelikheid van die oom wat ons verwelkom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het ons kuier daar baie geniet. Die fasiliteit is baie ruim, netjies en goed geleë. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike huislike atmosfeer. Altyd heerlik om by Bokkomblommetjie tuis te gaan. Gasheer en -vrou baie vriendelik en hulpvaardig, en hulle laat ons en ons honde-kinders altyd baie welkom voel. Hoog aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal definitely weer gaan. Dit was regtig baie rustig. Sou 'n bad verkies het, maar volgens die eienaar was die bad uitgehaal weens skade. Die webwerf moet asb. aangepas word in die verband.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ju-hanie W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Bokkomblommetjie bied uitstekende waarde vir geld! Die plek is baie netjies, goed toegerus met alles wat jy nodig het, en het ’n pragtige see-uitsig. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en gee wonderlike voorstelle vir aktiwiteite in die area. Dit is lekker naby aan alles en baie veilig. Ek kan Bokkomblommetjie opreg aanbeveel vir ’n rustige wegbreek by die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 DF Malan Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b169f1d5146fa68f74d7b6855cb2cc37160c9e9f50cc69ca1a4b5fcb1736c65f4e6f3784ac7da0aff2e2fd64d9e0aaef3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 17 DF Malan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.094391103233 18.303723029553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang