Successfully reported

Bokkomblommetjie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Rana C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dankie vir jul gasvryheid. Ons het vreeslik lekker gekuier en gerus. Die uitsig is pragtig. Eintlik mooier as op die photos. Ons was ook bevoorreg om 'n paar walvisse vanaf ons woonstel te kon sien. Dankie dat KC (ons hondjie) ook veilig was en lekker kon kuier met die ander 4-voet kinders. Ons waardeer dit. Ons sal julle vir seker weer in 2026 sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maria
Bokkomblommetjie
Beste Rana Dit was heerlik om julle hier te ontvang! KC is 'n sweetie en julle is wenner gaste! Geniet julle feestyd, hoop julle het sommer baie hondjies om na te kyk! Groete van ons al 4, die tweebeen mense en die 4been kinders

Sonet L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, en baie lekker. Dit was 'n wonderlike verblyf. My ouers en hul Yorkie het dit ten volle geniet. Die plekkie is pragtig en ons kon lekker rus. Ons sal die verblyf aan enige iemand aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie T
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig en fantastiese kuier gewees. Slaapplek was baie lekker en baie veilig agter hekke. Was rustig in die woonstel. Eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

I had such a wonderful stay. It was such a cute place. Safe parking, very nice host welcoming us and telling us about the town and what to do. Beautiful sunset and just serenity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelike diens en baie bekostigbaar en vriendelik. Baie lekker gebly, goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Lekker gebly, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Dit was 'n gemaklike, gerieflike groot woonstel. Niks tekort daar nie. Ons het baie lekker gebly. Veilig gevoel en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar bly. Ons dleepwa was ten alle tye toegesluit en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons was uitgerus en het lekker gebly. Ek en my verloofde het Bokkomblommetjie gekies oor hoe netjies dit op foto's gelyk het en hoe mooi dit is, en met die arrival het dit nie teleurgestel nie. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom! Baie dankie aan die vriendelikheid van die oom wat ons verwelkom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het ons kuier daar baie geniet. Die fasiliteit is baie ruim, netjies en goed geleë. Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike huislike atmosfeer. Altyd heerlik om by Bokkomblommetjie tuis te gaan. Gasheer en -vrou baie vriendelik en hulpvaardig, en hulle laat ons en ons honde-kinders altyd baie welkom voel. Hoog aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 DF Malan Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b169f1d5146fa68f74d7b6855cb2cc37160c9e9f50cc69ca1a4b5fcb1736c65f4e6f3784ac7da0aff2e2fd64d9e0aaef3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 17 DF Malan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.094391103233 18.303723029553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang