Successfully reported

Bokmakierie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jul 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1900 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is streng verbode binne die huis.
Enige partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
Daar word van gaste verwag om alle geraasvlakke na 22:00 laag te hou.
Ekstra gaste word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat daar slegs parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar is.
Die etenstafel is ontwerp vir slegs 4 mense.
Daar is stoele beskikbaar vir sitplek buite vir 4 gaste.
Parkering: Slegs een motor is beskikbaar vir parkering.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d87c0f3da61a91479fd0879c6e5e61c8e4d087e55017934b37b80cab9726cb0bc21ebbc2634feee784722263ea678dc72fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.1991052 24.8314874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang