Successfully reported

Bona Vista

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Ellouise W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

We had a fabulous time. So peaceful. It was good, just the weather that kept us inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrique A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

’n Samesyn vol gesels, lag en lekkerte. Die tydjie by Bona Vista was inderdaad baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Bona Vista
Baie dankie, kom gerus weer.

Pietie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

'n Wonderlike bly- en kuierplek vir jonk en oud. Baie lekker gebly. Alles en nog meer as wat jy benodig. Enigste probleem was die aantal toiletrolle wat voorsien was. Ons was nege persone, en slegs twee rolle was voorsien vir die 4 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Bona Vista
Beste Pietie Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Ongelukkig is dit selfsorg en aanvangspakkette word voorsien soos 1 rol toiletpapier per toilet, swart sakke, vadoeke, skottelgoedwasserpille en opwas vir skottelgoed. Die res moet u self voorsien. Hoop om jul weer te verwelkom.

Will W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

The house is comfortable; it has everything we needed. It was a great weekend away. The location is perfect for beach access!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazeem S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Great location and comfy house. Loved the house and all its amenities and comfort. Was everything that was advertised and more. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Bona Vista
Thank you, Nazeem. It was a pleasure to host you. Hopefully we will see you again sometime soon.

Alvina A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2025

It was a good stay. The house is very nice. However, there are no outside lights around the house. Most of the cutlery and utensils were dirty and had to be washed before use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneke
Bona Vista
Dankie vir jul terugvoering, ons sal die skoonmakers aanspreek en vra verskoning oor die oorsig. Daar is 1 buitelig voor en 1 agter. Ons bly in 'n ekovriendelike area en daarom verlig ons nie die area met buiteligte orals nie; dit versteur die naglewe.

Brandon H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

It's a great place to be with your family. It was super awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneke
Bona Vista
Thank you Brandon, we hope to host you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 306
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 306
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 306
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 741 William Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd385901272f62f96055d16811fbb65649e7458bbc0f412d011ce4caa0a0e8d218c521b4357473627bcf60111a9c7567fa634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 306 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 741 William Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345928586893 18.832685680812
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang