Successfully reported

Bonamanzi Adventures

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kampeerbasis. Gaste moet asb. hulle eie kampeertoerustig saambring en eetgerei en breekware.
Huisreëls

Bykomende Gaste en Vieringe
Ekstra familie of vriende is welkom teen R300 per persoon per nag.
Familievieringe word toegelaat, maar ons handhaaf 'n rustige atmosfeer.
Geen rook binne nie. Geen partytjies of geleenthede, harde musiek, vrygeselpartytjies of groot geleenthede word toegelaat nie. Bring asseblief u eie handdoeke.
Ekstras beskikbaar op die perseel
Hout te koop.
Kano's te huur.
Voorafbespreekte skoonmaakdiens beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Vriendelike troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 400
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag (plek vir 20)
Vanaf
R 7 400
per nag (plek vir 20)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Portion 24 of Moordkuil Farm 488, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af331d440cdbf965128b8fed1a93e377c6696f15724567926d6b4dcc7b466bb373635e2560bffaa7e91c77b0dc718dc7695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag (plek vir 20) 7 5 1 5 R43 Portion 24 of Moordkuil Farm 488 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.73758 19.48668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang