Bondi Beach 64
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur verskaf met bespreking.
Geen sleutels sal vir afhaal gelaat word sonder die voltooide voorlopige besprekingsvorm, reëlbrief en 'n afskrif van die hoofgas se ID nie. Hierdie dokumente moet ten minste drie dae voor aankoms aan die maatskappy terugbesorg word.
Geen sleutels sal vir afhaal gelos word indien die bespreking nie ten volle betaal is nie. Enige na-uurse uitroep sal 'n bykomende koste aangaan wat gehef word.
Gaste moet die voorraad met aankoms nagaan en enige teenstrydighede binne 12 uur na aankoms via WhatsApp rapporteer. Die gaste sal verantwoordelik wees vir enige tekorte/breekskade of skade wat aangegaan word indien geen afwykings aangemeld word nie.
Enige boetes as gevolg van die oortreding van die Regspersoon se reëls sal deur die gas betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bondi Beach, Warriors Lane, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang