Successfully reported
+50

Bosbok Chalets

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 462 Bosbok Street, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bosbok Chalets bied selfsorgverblyf in die Marlothpark wildbewarea, grens aan die Krugerwildtuin en is net 20 km vanaf die Krokodilbrug-hek, indien gaste 'n besoek aan die Wildtuin wil aflê. In Marlothpark loop wild soos koedoes, sebras, kameelperde, impalas, blouwildebeeste, vlakvarke en volstruise vrylik rond en is daar ook talle voëlspesies om te besigtig.

Verblyf is beskikbaar in 4 oopplan-ateljeekothuise, wat elk verblyf aan tot 4 gaste bied. Elke kothuis het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis met 'n tweeplaatstofie, 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n toonbank met stoele in elke kombuis. Die sitarea het 'n slaapbank en elke kothuis bied toegang tot 'n stoep met 'n piekniekbankie en braaigeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met sitplek en van die braai-area en sambrele. Daar is ook 'n kinderspeelarea met 'n speelgimnasium, sandput, trampolien en swaaie. Die kothuise het 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Bosbok Chalets bied 'n ware bosveld ervaring. Gaste kan braai of in die oggende sit en koffie drink terwyl diere kom kuier of die voëls hoor tjirp in die bome. Gaste kan ook stap of ry na die Krokodilrivier om die Groot Vyf te besigtig of net 'n skemerkelkie langs die rivier geniet. Marlotpark bied 'n unieke ervaring waarop geen persoon moet uitmis nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adele B
5.0
Gemaklik, netjies en veilig! Ons het so lekker gebly, die plekkies is skoon en goed ingerig en die swembad en speelgoed het die kinders lekker besig g...
Sien meer
Okt 2025
Lidia S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige kuier in stil omgewing. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie vanaf eienaar was baie goed. Alles was soos wat inligting vooraf verskaf ...
Sien meer
Jul 2025
Warren N
Saam met vriende
5.0
Great time. Accommodation was great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Willem T
Gesin met klein kinders
5.0
Deur en deur en deur beste waarde vir jou geld. Ons het dit vreeslik geniet, die chalet was baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. ...
Sien meer
Mrt 2025
Riaan K
4.8
Lekker gebly. Lekker gebly. Bietjie gesukkel om warm water vir skottelgoedwas te kry.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 462 Bosbok Street, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
  • Gaste dink Bosbok Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 462 Bosbok Street, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA979c42b54ac67bbb0d502416ad4875d4c895a2f29e402c973f307d3edb3db531d92b2a6de1ce4835873df27829c0b6c83ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 462 Bosbok Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.37499 31.75899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang