Successfully reported

Bosbok Chalets

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Adele B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklik, netjies en veilig! Ons het so lekker gebly, die plekkies is skoon en goed ingerig en die swembad en speelgoed het die kinders lekker besig gehou. Dis so naby aan die rivier en ons het sommer paar keer 'n dag gaan stap om te kyk wat ons alles kan raak sien by die rivier. Ons het daarvan gehou dat elke gesin sy eie privaatheid het en ook lekker kon saamkuier in die middel by die swembad en braais. Ons sal definitief weer daar kuier, veel langer as die 5 dae wat ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustige kuier in stil omgewing. Ons het baie lekker gebly. Kommunikasie vanaf eienaar was baie goed. Alles was soos wat inligting vooraf verskaf is. Ander gaste was baie rustig en hul bewegings het nie gepla nie. Vriendelike personeel. Skoon en goed toegeruste huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren N
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Great time. Accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Deur en deur en deur beste waarde vir jou geld. Ons het dit vreeslik geniet, die chalet was baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die hoofbed slaap ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Lekker gebly. Lekker gebly. Bietjie gesukkel om warm water vir skottelgoedwas te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Good. Good, comfortable. Pity there was no hot water to shower because of an electrical fault.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Verlief op Marloth Park! Elke dag lyk die bos anders en die diere verras jou. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad! Die opsigter het regtig uit haar pad gegaan. Plek was netjies. Sal dalk net 'n TV aanbeveel vir reëndae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashleigh T
1 nag
4.6
Mei 2025

Comfortable and serene. The chalets were exactly as described and pictured. We were very surprised by the peace and quiet. All the appliances worked perfectly and the furniture was comfortable. It was lovely to have a warthog visit our patio in the evening. We appreciated the easy, contactless lockbox method of retrieving the chalet keys on arrival and securing them on departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Pragtig en wonderlik om in die veld te wees met baie diere om jou. Ja, baie lekker. Gee asb. aandag aan die toiletpapier. Daar was net 2 halwe rolle. Daar was ook geen wynglase.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynica Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 462 Bosbok Street, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA979c42b54ac67bbb0d502416ad4875d4c895a2f29e402c973f307d3edb3db531d92b2a6de1ce4835873df27829c0b6c83ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 81 5 1 5 462 Bosbok Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.37499 31.75899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang