Successfully reported

Bosnes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let daarop dat die humiditeit hoog is en alhoewel daar ontvochtigers geïnstalleer is, kan gaste met ernstige allergieë ongemak ervaar.
Slegs gidshonde word op die perseel toegelaat.
Dele van die kothuis is toeganklik via steil trappe en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asseblief kennis dat die hoofhuis op die eienaar se eiendom ook vir verblyf verhuur word.
'n Breekskadedeposito van R1500 is elektronies betaalbaar 48 uur voor aankoms, direk aan die eienaar, voordat die toegangskode verskaf sal word. Dit is terugbetaalbaar binne 7 werksdae mits niks vermis, stukkend, baie vuil of vol rook is nie.
'n Skoonmaker kom een keer per 7-dag week om diep skoon te maak en linne om te ruil indien nodig.
Bykomende skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Bosnes is privaat eiendom en die reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 220
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 220
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 220
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 393 St George's, Nature’s Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2066ab13f57b2a30e0d82806eaa055ab75962757ab21437fc821839684305074b876e01c53f318f1bb6be5ccbe57d5aa9e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag, vir 6 mense 2 5 1 4 393 St George's Nature’s Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.978354945417 23.561799044987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang