Successfully reported
+69

Bosrand Glamping

Tentekamp
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R70, Braklaagte Farm, Ventersburg, 057, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosrand Glamping bied verblyf op 'n skilderagtige wildsplaas aan die buitewyke van Ventersburg in die Vrystaat. Die plaas is geleë op 'n randjie en spog met 'n verskeidenheid wild- en voëlspesies en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n toevlugsoord ver van die gedruis van die stad.

Verblyf word in 4 struktuur-tente aangebied en bied slaapplek vir 2 gaste per tent. Daar is 2 tente met 2 driekwartbeddens, 1 tent met 'n koningingrootte-bed en die vierde tent het 'n koninggrootte-bed. Elke tent het elektrisiteit, 'n yskas en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook koffie- en tee-maak geriewe, asook 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas en braaigeriewe.

Die chalet het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Let asb. dat hierdie eenheid slegs saam met al die tente bespreek kan word.

Alles is selfsorg en gaste het toegang tot 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis, gemeenskaplike geriewe soos 'n boma, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Daar is geen winkel of restaurant op die perseel nie.
Gaste moet hulle eie handdoeke voorsien.

Wildritte en braaipakke is teen ekstra kostes beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Daar is stap- en bergfietsryroetes deur die bos.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R70, Braklaagte Farm, Ventersburg, 057, Vrystaat
  • Gaste dink Bosrand Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R70, Braklaagte Farm, Ventersburg, 057, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4iaMCvNsj9PUwq6QQDVSshjve35BB6H1tmh1YtfurZBFgjs118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 R70 Braklaagte Farm 057 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.08990918172 27.283306582253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang