Successfully reported
+22

Bosveld Cottage @ Grootnek Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeel River, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld Cottage @ Grootnek Guest Farm is 'n bekoorlike eenheid op die Grootnek Guest Farm in die lieflike Langkloofvallei. Dit is langs die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina- en Krakeelrivier geleë. Hierdie skilderagtige ligging bied rustige verblyf in 'n pragtige omgewing, perfek vir 'n ontspannende wegbreek.

Dié selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n gasgeiser, gastoebehore en 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel en 'n rusbank.

Lampe en kerse word voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n stoep met 'n uitsig oor die boorde. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite op die plaas wat voetslaan, baarshengel, sterrekyk, perde voer, swem, 4x4-roetes en die gholfbaan is 6 km ver. Gaste kan ook voëlkyk aangesien daar 64 spesies op die plaas is, of vrugte soos pruime, perskes en pere in seisoen pluk.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootnek Guest Farm, Krakeel River, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bosveld Cottage @ Grootnek Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Guest Farm, Krakeel River, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0387c8e605cc94ef91e84ea0c87ecb0dd79aa815884ad752b84887d964ea476945cba7b11409fe9eb6e556621d26694f9f43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835464087549 23.771238372571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang