Bosveld Villa
Beskrywing
Hierdie kamers het lugversorging en 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Elke kamer sluit ook 'n TV met DStv, 'n kluis, yskassie, lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete, aandete of 'n braai kan op versoek gereël word. Vir diegene wat belangstel in buitelugaktiwiteite, kan visvang, natuurwandelings, Krugerwildtuin-toere en wildritte ook op versoek gereël word. Toegang tot die verblyf is via 'n grondpad van 1,8 km, wat geskik is vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie suite se slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n bad, handstort, toilet en wasbak het. Elke kamer sluit ook 'n TV met DStv, 'n kluis, yskassie, lessenaar, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Middagete, aandete of 'n braai kan op versoek gereël word. Vir diegene wat belangstel in buitelugaktiwiteite, kan visvang, natuurwandelings, Krugerwildtuin-toere en wildritte ook op versoek gereël word. Toegang tot die verblyf is via 'n grondpad van 1,8 km, wat geskik is vir alle voertuie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 1629 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang