Bosveld Wegbreek
Beskrywing
Die Alleenstaande Kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Daar is ook 'n koffiestasie en 'n TV in een van die kamers. Elke kamer het 'n skuifdeur wat na die privaat stoep lei en dit bied toegang tot die kroeg en buitelugkombuis wat 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Die jacuzzi kan gebruik word teen 'n bykomende koste van R150 per dag. Hout is beskikbaar teen R20 per sak. Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf met die eienaar gereël word. Badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang